top of page

25 JAAR BETROKKE IN DIE SAADBEDRYF

Writer's picture: Capstone SeedsCapstone Seeds

Capstone Seeds is al langer as 25 jaar betrokke in die saad- en landboubedryf in Suid-Afrika.

Dié ervaring slaan deur in die navorsing, ontwikkelling, produksie en bemarking van sy saad deur sy bekwame personeel wat menige boere breed laat glimlag.


In sy arsenaal produkte is ’n wye reeks geel- en witmieliebasters wat wyd aangepas is en uitstekende kultivareienskappe het. Capstone Seeds se saadteelprogram is gegrond op klimaatsverandering, die omgewing en die Boer.


Capstone Seeds se mieliebasters is wyd aangepas en het uitstekende kultivareienskappe wat in enige boer se behoeftes sal voorsien, wat die volgende insluit:


• Aangepas by hoë potensiaal, sowel as marginale areas en grondtipes

• Stronkboorder/Roundup Ready, sowel as konvensionele basters

• Siekte en droogte verdraagsaamheid

• Bekostigbaar en mededingende prys

• Graan en kuilvoer

• Vinnig tot lang groeiseisoen kultivars


Capstone Seeds, bied aan u produkte van die hoogste gehalte wat die beste opbrengs lewer. Bel ons vandag om jou bestelling te plaas.

 

WITMIELIE BASTERS

CAP 9-569 RRBT

• Medium groeiseisoen Baster

• Plantestand van 20,000 –55,000

• Geskik vir droëland en aanvullende besproeiing

• Dae tot 50% blom: 70 - 80 dae

• Dae tot fisiologies ryp: 117 -145 dae

• Yieldgard Maize 2 + RoundupReady Maize 2 Tegnologie


CAP 9-745

• Medium groeiseisoen. 125 – 130 dae

• Meerkoppigheid van 2.05 koppe per plant

• Dorspersentasie van 87%

• Medium spruite, goeie staanvermoë

• Goeie weerstand teen Diplodia Kopvrot, HT en GLS


• Opbrengs van 13.21 t/ha in Delmas gedurende 2016/17 en 21% bo gemiddeld • Opbrengs van 7.15 t/ha in Delmas gedurende ‘n baie droë seisoen en steeds 6% bo gemiddeld van proef


CAP 9021

• Allesomvattende presteerder

• Gematig lang groeiseisoenlengte

• Plant vroeg (120 - 135 dae)

• Semi-flint, groot pitte

• Lang plantstruktuur en blaarryk: 2.2 - 2.8m planthoogte

• Bestand teen meeste blaarsiektes


CAP 9-619

• Hoë opbrengspotensiaal, dubbeldoel witbaster

• Graan en kuilvoer

• Medium Groeiseisoenlengte: 120-130 dae

• Semi-flint met groot pitte

• Lang en blaarryke plantstruktuur

• Weerstandbiedend teen meeste blaarsiektes


CAP 9503

• Baie aanpasbare baster

• CAP 9503 is beproef en geregistreer in die SADAC area

• Gematig tot lang groeiseisoenlente

• 68 dae tot blom

• Goeie skutbaarbeskerming

• Droogteverdraagsaam


CAP 9705

• Baie sterk meerkoppige baster

• Harde Dent met wit graan

• Hoofsaaklik ronde plat pitte

• Medium groeiseisoen kultivar met verdraagsaamheid teen die meeste algemene blaarsiektes.


 

GEELMIELIE BASTERS


CAP 122-60

• Reageer goed op kunsmis, besproeiing en hoë plantestand

• Goeie weerstand teen Noordelike Blaarskroei

• Weerstandbiedend teen Stamvrot

• Vatbaar vir Glys Blaarvlek en roes

• Graan opbrengs van 15 t/ha is al onder besproeiing behaal

• Kuilvoer opbrengs potesiaal van meer as 75 t/ha

• Goeie proteien kwaliteit


CAP 9-242 RRBT

• Vinige groeiseisoen Baster

• Plantestand van 55,000 – 100,000

• Geskik vir besproeiing

• Dae tot 50% blom: 57 - 65 dae

• Dae tot fisiologies ryp: 104 – 115 dae

• Yieldgard Maize 2 + RoundupReady Maize 2 Tegnologie

• Moontlike toevlugsoord Baster: CAP9-262 RR


CAP 9-646

• Wyd aangepaste baster

• Medium-lang groeiseisoen ± 130 – 135 dae

• Ten minste 2 koppe per plant.

• Medium spruite. Goeie staanvermoë

• Goeie weerstand teen Diplodia Kopvrot

• Relatiewe goeie weerstand teen HT en GLS

• Opbrengs van 11.15 t/ha gedurende 2015/16

seisoen en 7% bogemiddeld.

• Opbrengs van 12.96 t/ha @ 36 000 plante ha in Delmas gedurende 2016/17 seisoen en 17% bo gemiddeld



 

KONTAK ONS:


Cecil van Rooyen - 066 305 8751 - Nasionale Verkoopsbestuurder SA

Roelf van Niekerk - 083 949 5749 - Verkoopsbestuurder: Agronomiese Gewasse

Mpumalanga, Gauteng, Wes-Vrystaat, Noord-Kaap, Limpopo, Noordwes

Neville Young - 082 654 2162 - Nasionale Kleinhandelverkoopsbestuurder

Oos-Vrystaat, Noord-KwaZulu-Natal Koöperasies, Swaziland en Lesotho

Mark Wattam - 082 603 8471- Verkoopsbestuurder

Oos-Kaap; Swaziland en Namibië

Steve Thomson - 082 327 8083 - Tegniese Verkoopsverteenwoordiger

KZN

90 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page