top of page
  • Writer's pictureCapstone Seeds

Mieliebasters

Capstone Seeds is al langer as 25 jaar betrokke in die saad- en landboubedryf in Suid-Afrika. Dié ervaring slaan deur in die navorsing, ontwikkelling, produksie en bemarking van sy saad deur sy bekwame personeel wat menige Boere breed laat glimlag.

In sy arsenaal produkte is ’n wye reeks geel- en witmieliebasters wat wyd aangepas is en uitstekende kultivareienskappe het. Capstone Seeds se saadteelprogram is gegrond op klimaatsverandering, die omgewing en die Boer.



Capstone Seeds se mieliebasters is wyd aangepas en het uitstekende

kultivareienskappe wat in enige boer se behoeftes sal voorsien.


Capstone Seeds het twee geneties gemodifiseerde kultivars, naamlik CAP 9-242RRBT, wat ‘n vinnige geelmieliebaster is en CAP 9-569RRBT, ‘n medium witmieliebaster vir droëland aanplantings. Beide hierdie kultivars bevat die stapelgeen.



Capstone Seeds beskik ook oor ‘n wye reeks konvensionele wit- en geelmieliebasters wat wyd aangepas is en oor uitstekende agronomiese eienskappe beskik. Dit sluit hitte- en droogte verdraagsaamheid in en uitstekende weerstand teen van die balangrikste blaarsiektes wat in Suid-Afrika voorkom. Ons bemark ook spesialis kuilvoermielie basters en kuilvoeropbrengste van meer as 100ton per hektaar het al gerealiseer met van Capstone Seeds se top kuilvoer mieliebasters.


Capstone Seeds se bemarkingsnetwerk strek landwyd. Kontak die maatskappy vir

die korrekte aanbevelings vir jou spesifieke behoeftes. Jy kan verseker wees van vinnige en goeie diens.



NAVRAE: Cecil van Rooyen - National Sales SA & Namibia

+27 66 305 8751 | cecil@capstoneseeds.com


Roelf van Niekerk - Agronomic Crops Sales Manager

+27 83 949 5749 | roelf@capstoneseeds.com


Neville Young - Retail Sales Manager +27 82 654 2162 | neville@capstoneseeds.com

Mark Wattam - E. Cape & Swaziland +27 82 603 8471 | mark@capstoneseeds.com

Steve Thomson - Technical Sales KZN +27 82 327 8083 | steve@capstoneseeds.com

Quintin Deysel - Office Sales - +27 83 845 3383 | quintin@capstoneseeds.com



79 views0 comments
bottom of page